Maak almal om jou jaloers met jou fokken kief borsbroek.
Boorgatspook borsbroeke word gemaak van die heel beste katoen in die hele wye fokken wereld.So as jy skiem dis te duur, vra jouself die vraag...Hoeveel moemfir gaan ek score as ek die stuk lap op my naakte bo lyf sit..Die antwoord?? Onfokkentelbaar baie!
Pre order jou borsbroek vandag!!! Ons moet eers nog katoen gaan pluk om hom te bou...En elke borsbroek word spesiaal deur klein kinders in warm kamer ge hiekel en ge verf by Ernmor in Nigel
Kategoriee
|
Bors Broeke |

Winkel Venster
