Sit asb die epos adres in vir jou spooknaam. Ons gaan net eers seker maak jy is wie jy se jy is. As jy die token gekry het en bevestig het jy is wie jy se jy is, wel dan kan jy vir jou 'n nuwe wagwoord kies. Bliksim ons het ook aan alles gedink ne?