|
Woensdag, 25 Augustus 2010 08:27 |
Semi-Seerowe |
Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol |
|
|
Donderdag, 12 Augustus 2010 08:42 |
Brineel |
wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag |
|
|
Dinsdag, 03 Augustus 2010 14:18 |
WitWarmBokki |
Jo raad vi wat? |
|
|
Dinsdag, 03 Augustus 2010 13:09 |
Poen |
giel my raad is op, |
|
|
Dinsdag, 03 Augustus 2010 08:58 |
Giel |
Wat is op Poen |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:37 |
Poen |
ek gee fokken op |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:35 |
Poen |
kaserne aandag ... |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:35 |
Poen |
haloooo |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:34 |
Poen |
wat spook hierso |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:34 |
Poen |
mirrag |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 15:14 |
WitWarmBokki |
Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 13:02 |
Giel |
...moet hom net gebruik |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 13:01 |
Giel |
Ons het nou so te se ook 'n nice studio. |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 13:01 |
Giel |
My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een. |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 12:48 |
WitWarmBokki |
Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol |
|
|
Maandag, 02 Augustus 2010 11:09 |
Giel |
Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi. |
|
|
Sondag, 01 Augustus 2010 20:36 |
WitWarmBokki |
Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Giel het jo vreeslik geniet... |
|
|
Vrydag, 30 Julie 2010 11:13 |
Stinkvinger |
BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!! |
|
|
Woensdag, 21 Julie 2010 15:36 |
boggom |
nou waa's die fokken nuwe girls? |
|
|
Woensdag, 21 Julie 2010 13:50 |
Poen |
Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ... |
|