Fliek Rubriek
Welkom by ons fliek rubriek bladsytjie, Wat gebeur hier?
- Ons kyk movies.
- Ons skryf n rubriek oor die movie wat ons gekyk het
- Julle lees hom
- Julle besluit of julle ons sal glo en gaan kyk dan die movie
- Julle skryf n briefie aan die ombudsman en se vir hom dat hy Barry Wrong moet fire en boorgatspook moet kry om movies te review
- Dan is die wereld n beter plek












