Vinger Pret
Welkom by ons Vinger pret bladsytjie, Wat gebeur hier?
- Ons speel speletjies op ons xbokse
- Ons skryf n rubriek die speletjie wat ons op ons xbokse gespeel het
- Julle besluit of julle ons sal glo en gaan koop die speletjie of gaan speel hom by DION se xboks stalletjie
- Julle skryf n briefie aan die ombudsman en se vir hom dat alle nuwe speletjie eers deur ons ge tokkel moet word
- Dan is die wereld n beter plek












