Lag jou tiete af

n Man en sy vrou gaan vir hulle 25 jaar anniversary na die hotel waar hulle op honeymoon gegaan het, hulle
sit en kak praat en gesels oor hulle 25 jaar saam, Die vrou reken haar man "Toe jy 25 jaar my naakte liggaam
hier gesien het, wat het jy ge dink? Die man antwoord "Ek wou jou breins uit spyker en jou tiete droog suig"
Die tannie trek haar klere uit en vra "En wat dink jy nou?"
Die oom reken "Smaak my ek het nie te kak gedoen nie"

........................................................................

n Vliegtuig is besig om te val, toe een van die dame passesiers op spring en skreeu
"As ek nou gaan doodgaan wil ek soos n vrou doodgaan"
Sy pluk al haar klere af en skree
"Is hier iemand hier wat my soos n vrou sal laat voel?"
n ou spring op, trek sy hemp uit en se vir haar
"Hier, stryk dit"

........................................................................

Een oggend to n vrou by haar huis uitstap sien sy n klein man in haar tuin, Vinnig hardloop sy na hom toe
en vang hom en se
"Jy is n goblin, en ek het jou ge vang so jy skuld my 3 wense"
Die klein oukie reken haar
"Ok jy het my...agge nee agge nee, wat is jou wense?"
"Eerste, Ek soek n moerse mansion om in te bly....Tweede, n spif Merc om in te spin...En derde, ek soek
10 miljoen rand" se die vrou
"Shap!! Maar vir jou wense om waar te word, moet ek en jy die hele aand spyker"
"Ok, as dit gedoen moet word, dan moet dit ge doen word"
Die hele aand ry die klein chomma die vrou soos seabiscuit, en toe hy eventually begin wind skiet, gaan le
hy en steek n sigaret op en vra haar
"Hoe oud is jy?"
"27" se die vrou
Die klein chomma reken haar
"My fok!!!27 en jy glo nog in goblins"

..........................................................................

n Paartjie sit eendag op die bank en vry toe die ou sy hand voor by die gaans se broek in druk.
"Sit jou vinger in my" Se sy
Hy glip sy vinger in en begin werk
"Sit nog n vinger in" se sy
Hy glip nog een in
"Nog een!!! Nee wag sit jou hand in"
Die bra druk sy hand in, en die girl begin moan
"AAAAH sit jou ander hand in!!"
Die chomma begin worry, maar druk sy hand in.
"Klap jou hande" se die girl vir hom
"Ek kan nie" reken hy haar
Die girl kyk vir hom en se
"Sien ek het jou gese ek het n stywe kwakkie"

.........................................................................

n Paartjie kamp by die dam, laat die aand besluit hulle om bietjie te speel, Na n rukkie spring die bra op en se
"Fok en wens ek het n flits gehad"
"Ek ook" se die vrou "Jy eet al vir die afgelope 15 minute gras"

.........................................................................

 



Click die knoppie en gooi hierdie outjie op jou fysboek, tweetie, net waar jy wil
Reddit! Del.icio.us! Mixx! Free and Open Source Software News Google! Live! Facebook! StumbleUpon! TwitThis Joomla Free PHP
Krummels (6)
  • AnnieVanTantSannie  - Giggels

    Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy dronk is



    1. Innoverend

    2. Preliminêr

    3. Verspreiding

    4. Kaneelsuiker



    Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy dronk is



    1. Spesifiseer

    2. Anti-konstitusionalisties

    3. Passief-agressiewe afwyking

    4. Transubstansieer



    Dinge wat FOKKEN ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy dronk is



    1. Nee dankie, ek is getroud.

    2. Nee, niks meer vir my om te drink nie.

    3. Jammer, jy is nie my tipe nie.

    4. 'n Hamburger? Nee dankie, ek is nie honger nie.

    5. Goeienaand offisier, heerlike aand né?

    6. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke nie.

    7. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.

    8. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie ko-ordinasie nie
    en wil nie soos 'n gek lyk nie.

    9. Waar's die naaste toilet? Ek weier om in die parkeerterrein
    of
    langs die pad te piepie.

    10. Ek moet nou huistoe gaan.. Ek werk môre.
  • AnnieVanTantSannie  - Giggels
    "Pa, ek het iets belangrik om vir Pa te sê."
    "Ja, Jasper?"
    "Pa, ek het vanaand vir die eerste keer gespyker!"
    "Jasper, baie geluk, my seun, kom ons drink 'n dop daarop!"
    "Dankie Pa, gooi maar."
    Pa: "Jasper, as jy enige vrae het oor seks wat jy wil vra, my seun, moet jy
    asseblief die vrymoedigheid neem om te vra."
    Jasper: "Dankie, Pa, Ek het eintlik 'n vraag!"
    "Ja, Jasper?"
    "Pa, Hoe lank gaan my hol nog brand?"
  • AnnieVanTantSannie  - Giggels
    Een vuurvliegie aan n ander:


    "Ek beter vinnig n bril kry, ek het nou amper n sigaret gespyker!"




  • Brineel
    Zebo, a half blind 5 year old African orphan has to ride 7 miles a day to school with only one leg on a bicycle with buckled wheels and no brakes.

    Please give just a small donation of £2 and we will send you the video; it's fucking hilarious!
  • Ysman  - Giggels
    “What did one ghost say to another?”
    “Do you believe in people?”
  • annievantantsannie
    Die woedende vrou sê aan haar blonde vriendin
    “Ek hoor jy loop en vertel vir almal dat my man ‘n moesie op sy tottie
    het.”
    “Ek het nie gesê dit IS so nie, ek het gesê dit VOEL so!”

    Die serial killer en sy victim stap deur ‘n donker, scary bos.
    Ek’s bang sê die victim.
    Die serial killer sê: Jy dink jy’s bang, ek moet blerrie alleen
    terugloop!!

    Kleinseun: “Oupa hoe voel dit om op 87 seks te hê?”
    Oupa: “Soos om met ‘n tou snoeker te speel”


    Die ou tannie in die ouetehuis steek haar gebalde vuis in die lug en sê:
    Die een wat kan raai wat ek in my hand het kan met my seks hê.
    Die ou oom roep toe uit: ‘n Olifant!!
    Sy antwoord: Close enough!

    Gatiep is in die mood! En druk vir Meraai.
    Meraai: Nai, Gatiep ek kannie. Ek het my Womans monthly!
    Gatiep: Ek gee nie om of dit djou Womans monthly of Farmers weekly isi,vanaand word djy gelees!

    2 Blondes gesels.
    1ste: ek het gegaan vir ‘n swangerskap toets.
    2de: Was die vrae moeilik?

    Vrou aan bediende: Sara my panties word minder, steel jy dit?
    Bediende: Nooit oumies, jy kan die oubaas vra, eke dra nie die panties nie.

    Jannie vloek verskriklik. Dominee vra of hy nie bang is vir die duiwel
    nie.
    Jannie antw: Nee, Jy’s die een wat moet worry. Jy praat mos elke Sondag kak van hom!
Skiet n krummel
Jou besonderhede:
Krummels:
:angry::0:confused::cheer:B):evil::silly::dry::lol::kiss::D:pinch:
:(:shock::X:side::):P:unsure::woohoo::huh::whistle:;):s
:!::?::idea::arrow:
Sekuriteit
Sit die kode in sodat ons kan sien jy wil ons nie spam nie, die kode in die prentjie

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 3 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Ads en stuff

ad
    image