Saterdag Sep 04

Local Talent

image
 Cry Out Riot

 Cry out Riot vertel vir ons hoekom hulle so hard rok, en ons vind uit of hulle Dragonforce - Through fire and flames op HARD kan klaar maak
 Gaan kyk

 

 

As jy n band ken wat met hulle kokke uit rok, of iemand wat sy poepe aan die brand kan steek soos nobodys bizniz, Kontak on hier




Click die knoppie en gooi hierdie outjie op jou fysboek, tweetie, net waar jy wil
Reddit! Del.icio.us! Mixx! Free and Open Source Software News Google! Live! Facebook! StumbleUpon! TwitThis Joomla Free PHP

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 3 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Ads en stuff

ad
    image