Nou jaaaa maatjies, Giel is terug van egipteland af..en hyt sommer dadelik in ge spring om BSW nuus 3 se bloopers vir julle te bou en aaploud....GENIET HOM!!
Click die knoppie en gooi hierdie outjie op jou fysboek, tweetie, net waar jy wil
Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
Poen : giel my raad is op,
Giel : Wat is op Poen
Poen : ek gee fokken op
Poen : kaserne aandag ...
Poen : haloooo
Poen : wat spook hierso
Poen : mirrag
WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie!
Giel : ...moet hom net gebruik
Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Giel het jo vreeslik geniet...