Hierdie outjie is verseker in my top 10. Absoluut klomp kak, maar as jy begin gaan jy nie ophou nie!...
As jou baas gou vir 'n meeting gaan, try hierdie outjie. Hierdie is die boorgatspook speletjie vir...
Wou jy nog altyd patrone om hoeke spin soos jy daai ou coca-cola yo-yo van jou altyd gespin het? Haal...
Nou ja toe ek die outjie vir 'n spin gevat het toe skeim ek, dis te maklik. Hoe kan dit so maklik wees?...
Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!