Move
Wys My 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Kort Filmpies

Kategoriee
Top Storie

Distrik 10

Ons het besluit om julle ogies weer te treat met bemost grafieks. Peter Jackson het ons gevra om vir...

KontWolf

Daarsy my spoke...Hier is hy..Die eerste episode van KontWolf....geniet hom....Skiet ons n krummel hieronder...

KontWolf Poster

Kom binnekort in jou oog kwet....   Ons skiet hom op hierdie oomblik!!! Terwyl jy sit en aartapel...

KontWolf Trailer

KontWolf Bloopers


Kort Filmpies


Hierso skiet ons jou in die oog met ons sketse, en kort films, ons het mos n fokken spif kamera wat in soepir haai def afneem. Hier volg jou instruksies

1) Jy kyk hom hier

2) Jy geniet hom en vertel vir al jou vrinne en warm girls

3) Al jou pelle skiem jy is befok en se vir jou dankie deur om vir jou lapdanse te koop by n tiet kroeg

4) Al die warm girls wat kom koekeloer kry die spesiale kielie van die super awesomeness van die kortfilmpies

5) Stinkvinger verloor sy virginity omdat hy n famous actor is op boorgatspook

6) Die wereld word n beter plek vir almal

...........Ons mag verkeerd wees

 



Click die knoppie en gooi hierdie outjie op jou fysboek, tweetie, net waar jy wil
Reddit! Del.icio.us! Mixx! Free and Open Source Software News Google! Live! Facebook! StumbleUpon! TwitThis Joomla Free PHP

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 5 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Ads en stuff

ad
    image