Klankies
Hier word jy in die ore genaai!!!! ONCE...En jy gaan dit geniet!! Hierdie afdeling is wat gebeur as jy vir Giel en Stinkvinger n mikrofoon gee om mee te speel...Hier is wat jy maak..
1) Jy laai hom af van die interwebs
2) Jy gaan koop vir jou blank cd's
3) Jy vra jou pel wat goed is met kompers om hom vir jou op n cd te skryf
4) Jy druk hom in jou kar se cd player
5) Jy rol jou venster af en blaas hom so hard as moontlik deur jou six baai naains
6) Jy gaan kry n cream vir die roofies wat vorm op jou totterman van al die moemfir wat jy ge ploeg het, as gevolg van die super awesome beats wat by jou kar uitgepomp het,en sodoende al die fraai honeys soos n magneet na jou toe ge trek het.
WERK ELKE KEER!!!!
...........Ons mag verkeerd wees












