BSW Nuus
Tiaan Stootwagen - Anker
Volle name : Tiaan Wilhelmus Stootwagen
Gebore : 29 Februarie 1958
Geboorte plek : Bennie Ras Hospitaal, Christiana
Hoogte : 1.94m
Gewig : NASA werk nog aan n skaal wat Tiaan sal kan hou
Helde : Homer Simpson, Ron Burgundy
Barthus Neethling - Man in die veld
Volle name : Batholumeus Neethling
Gebore : 1 April 2049
Geboorte plek : Skynet labs
Hoogte : 2.01m
Gewig : Barthus - 65kg. Sy penis - 39kg. Sy Adamantium skedel - 206kg
Helde : Die T1000, Predator
Danie Faber - Weer
Volle name : Daniel Suzette Faber
Gebore : 11 September 2001
Geboorte plek : Die wildernis van Costa Rica
Hoogte : 1.71m
Gewig : Danie - 85kg. Sy ego - Ons wag nog vir die Tiaan skaal sodat ons Danie se ego ook kan weeg
Helde : Danie Faber, Danie Faber, Pieter H van Boer soek n Vrou 2
Tepels Minnie - Sport
Volle name : Katrien Wilhelmina Minnie
Gebore : 8 Februarie 1979
Geboorte plek : Die land van melk en heuning
Hoogte : 1.61m
Gewig : Voor ete - 57kg.Gedurende ete - 62kg. Na ete wanneer sy by die badkamer uitkom 57kg
Helde : Patricia Lewis se hare, Wahl Baartman












