Speelgoed
Welkom by ons speelgoed rubriek bladsytjie, Wat gebeur hier?
- Ons speel met speelgoed
- Ons skryf n rubriek oor die speelgoed waarmee ons gespeel het
- Julle lees hom
- Julle besluit of julle ons sal glo en gaan koop die speel ding of gaan speel iewers met iemand anders sn
- Julle skryf n briefie aan die ombudsman en se vir hom dat alle nuwe speelgoed wat in die land in kom, eers deur ons gaan.
- Dan is die wereld n beter plek












