Wiel Rubriek
Welkom by ons Wiel rubriek bladsytjie, Wat gebeur hier?
- Ons vat karre vir n spin
- Ons skryf n rubriek die karre waarmee ons ge spin het
- Julle lees hom
- Julle besluit of julle ons sal glo en gaan koop die karof gaan kap broddies met iemand anders sn
- Julle skryf n briefie aan die ombudsman en se vir hom dat alle nuwe karre in die land eers deur ons vir n spin gevat moet word
- Dan is die wereld n beter plek












