Saterdag Sep 04

Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE

Lekker lyf kak gesig

Random Kak

Kyk ek is nie n shallow mens nie, Ons tabbies moet maar nou en dan n krokkedil vat as dinge te eensaam raak, en dratie maak doen net nie meer die joppie reg nie, En hier is n paar krokkedille met kak lekker lyfies, maar nie die gesiggies om te match nie...PS vir die rekord...Ek sal hulle almal nogsteeds zaber...Dubbel PS...Klik op LEES MEER vir meer fotos

image

Lees Meer: Lekker lyf kak gesig

 

Muurtjie vir julle

Random Kak

Ek het mos onlangs Photoshop ge ontdek....En ek fok nou te lekker rond....So hier is n muutjie vir julle kompers.....Awesome...as jy hom groter soek...klik hom

image

67ste Golden Globe Awards

Random Kak

Nou ja daar sit ek en mamma gisteraand by die huis en sy besluit om vir my 'n lekker snack aanmekaar te slaan. Ek het met my diepste stem en 'n skewe mond my boodskap na die kombuis toe uitbasuin. "Waar is my George Foreman Grill!? Ek wil die poppie net vir so 3 minute tan". Nou ja vir die van julle wat nie weet wie die dame is nie, sy gaan by die naam Christina Hendricks en my maggies is haar vleis dromme fantasies. Die seun wat 'n Globe gewen het, wat se naam ek nie kan onthou nie want ek was besig om haar dromme te spakuleer, het heel deuidelik met 3 globes daar uitgestap. Ek post gewoonlik net goed vir ons spoke maar die 1 is spesiaal vir Stinkvinger. Hy geniet dit verskriklik om af en toe 'n tepel te streel.

image

Lees Meer: 67ste Golden Globe Awards

Bier Bakleiskip

Vrydag, 15 Januarie 2010 08:53
Random Kak

Die naweek is so paar ure weg en as jy vind dat die ou drinking games nie meer vir jou werk nie, hier is 'n oplossing. Jy speel hom soos jy maar altyd battlship teen jou tjommie op skool gespeel het behalwe hier is nie 'n verloorder nie.

image

Lees Meer: Bier Bakleiskip

Tiger Pop?

Donderdag, 14 Januarie 2010 13:20
Random Kak

Nou ja ek is amper seker Tiger besit so outjie. As 'n man se tier jeuk moet jy hom krap en as die Karavaan park toe is, is die ding handig.

Onmoet vir Roxxxy, die 1ste sex robot deur LINCOLN PARK. Die pop het haar 1ste verskyning gemaak  by die "Adult Entertainment Expo" in Las Vegas. Die grootste feature op die dame volgens die ontwerpers, is dat sy lekker vuil met jou gesels as jy aan haar vat. Byvoorbeeld, as jy handtjie streel met jou staaf se sy: "I love holding hands with you." 
Jy as die eienaar kan verskillende persoonlikhede kies soos "Wild Wendy" of "Frigid Farrah". Die sluwe robot gaan jou so tussen $7000 en $9000 kos maar jy kry 'n befokte laptop saam met honderde ingilse woorde en knaende geluide. Die robot kan selfs die sinne bymekaar sit om met lekker met jou te klets. Sy het glo 'n klomp sensors wat beweging optel, so as jy daai magtige pelvic thrusts na vorentoe bring gaan sy skree soos 'n ou tannie wat stof op haar kombuis tafel vind.
Die ontwerper Hines se: "Sex is ook net lekker vir so rukkie — dan wil jy iemand he om mee te gesels"
Nou ja as jy joune kry, laat weet ons en dan maak ons vir jou poppie so paar sinne soos "Ooooee dis so lekkerrrrrr "of "Jaaaaaaaa oom Jurie!" Click die lees meer vir fotos

Lees Meer: Tiger Pop?

Page 12 of 13

BSW Radio 3

Nuwe Goed

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 3 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Spook Poll

Boorgatspook is nie n SA Blog Award finalist nie, want:






Results

Teken Aan

Innie Winkel

Bj Hero
Bj Hero
R120.00
Bors Broek - Dikkes
Bors Broek - Dikkes
R120.00

Ads en stuff

ad
    image