Maandag Sep 06

Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE

Danny the dolphin 3000

Random Kak

Die makers van die ultra populere danny the dolphin plastiek plesier speel ding, se nuwe range van speelgoed skiet n direkte straal dolfyn sonar in jou labia in...goeie tye

 image

 

Warm vrind - Machelle

Random Kak

Hier is Machelle, ons nuutste aanwinsel aan ons lys van super warm vrinne, Klik op haar fotokie vir meer oor haar...Jy weet jy wil

image

Krappe

Random Kak

Nee kyk as jou apie begin kriewel, is dit tyd om die dettol shower gel en n toilet borsel nader te trek.

image

Wikus en Charras

Random Kak

Die fokken legend Wikus van der Merwe maak groot golwe oorkant die see...Soveel so dat hy die eer het om n award show vir kak afrikaanse musiek aanbied..Kaptein span die fokken seile!!

Tabbies kan ook net nie wen nie

Random Kak

Die wereld is maar moeilik vir manne daar buite wie se skedels bietjie dieper le as die gewone mens...Ek sal weet

Page 8 of 13

BSW Radio 3

Nuwe Goed

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 5 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Spook Poll

Boorgatspook is nie n SA Blog Award finalist nie, want:






Results

Teken Aan

Innie Winkel

Bj Hero
Bj Hero
R120.00
Bors Broek - Dikkes
Bors Broek - Dikkes
R120.00

Ads en stuff

ad
    image