Saterdag Sep 04

Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE

Die A Span

Random Kak

Ontmoet die A Span julle!!!!!!!Dit gaan die tits wees!!



Hannibal, die myn konyn (Liam Neeson)



B.A, die skopper en slatter (Rampage Jackson)


Face, die ladies man (Bradley Cooper)


Murdock, die pilot (Sharlto Copley - Wikus)
 

Maaaaaaaaa!!!!

Random Kak

Laat daai pramme dans

Random Kak

Hierdie dj gaan verseker op my troue die dans planke aan die brand bliksem!! Legend!!

EFC 03

Random Kak

image
 

image


Hiert vrinne van die spook, soos van julle weet smaak ons kwaai lappe van skoppings en slattings hier by die spook. En ons weet nou al n rukkie dat ons in suid afrika, ons eie UFC het...Die EFC...Ons het nooit rerig notice geneem van dit nie, want soos mens mos gewoonlik maak, dink jy enige iets wat suid afrikaners aanpak wat famous geword het in amerika `n klomp kak sal wees...Maar dis nie die case nie my blare...dis verseker nie die case nie..Ek het n invite gekry van my neef af, wat die 7de Aug sy eerste fight in die EFC het..En aangesien ek net van plan was om te tos en te slaap daai aand, het ek maar besluit om die storie uit te tsek.



Na ons n paar makkers by News Cafe gekry het vir n doppie of twee, het ons spore gemaak na die coca cola dome toe, VIP tickets en elke ding..Ons het n paar minute laat daar uitgeslat, so ons het die eerste twee fights gemis, maar was net betyds vir die derde een, Paul Terblanche VS Jean Lubbe... Nou ek gaan nie kak praat en julle vertel ek ken die fighters in die EFC nie, want ek weet nie n fok wie hulle is nie... Maar die bras is legit...hulle kan n poesklap uit deel...en die hele setup is proffesioneel, UFC fokken style...Die gaanse is van die hoogste gehalte ook..

Ons stap in met ons VIP tickets, en omdat ons fokkol gewoont is nie, trap ons dadelik na die VIP lounge area toe...Daar was twee sulke fokken pikante imagedames wat vir ons free drinks gegee het by die entrance, en ek het dadelik ge wonder hoe laat die VIP's hulle complimentary bj's kry...(Note: dit lyk nie of daai fasiliteit beskikbaar is nie)..anycase....Daar het ons gestaan tussen n klomp mense wat heel duidelik baie meer zak as ons het, en kak attitudes...Ek en my cuzzie staan toe maar daar rond en kyk op die big screens die Paul Terblanche-Jean Lubbe fight...Terblanche doen sy ring walk en fokken hop rond soos n spinnekop op draks, en WAPPA WAPPA...Daar le Jean Lubbe....Ek skiem toe fakkit!!! Hierdie knape speel nie...

Ons neem toe maar ons seats in by die VIP seksie (Waar die gaanse nogsteeds kaaaaak warm was), reg agter die ring girls...Die volgende fight was Remo Ralph VS Ozzy de Paiva. Dit was n lightwieght fight, en as mens hoor lightweight, skiem jy dit gaan fokken booooring wees...NAH AH!!! Hierdie fight was all over die fokken show...Eers bliksem Remo vir Ozzy, dan PK Ozzy vir Remo...Dan kry Remo amper vir Ozzy in n armbar...Dit was fokken crazy...Die fight het 3 rondtes gegaan en die bras was fakt!!! Teen die einde van die fight bliksem Remo vir Ozzy stukkend en wen by way of TKO...Remo was so fakt moeg, hy moes vir omtrent n hafuur langs die ring girls sit en asem skep...Of dalk het hy sy luck ge try...Ek spekuleer maar net

imageNa daai fight was daar n paar ander fights wat nie ge dissappoint het nie, Leon Mynhardt VS Chad Hepburn (Mynhardt wen met TKO in die 1ste rondte), Dino Bagattin VS Manny Da Silva (Bagattin wen met 1ste rondte TKO), Barry Duncan VS Alex Cheboub (Duncan wen met submission in die 1ste rondte), Lance Ceronio VS Jacque Joubert (Joubert wen, 1ste rondte TKO)....En die volgende fight was weer n monster Chris Bright VS Ian Swart...Chris Bright is n ouerige toppie wat ge ken word vir sy submissions, en van die begin van die fight af het die kak ge spat. Ian Swart het Chris met n hele paar poes klappe by gekom, maar toe Chris hom op die grond kry, was dit tickets...En hy submit hom met 2 sekondes om te gaan in die rondte...befok!!!

Die volgende fight was Russell van Heerden VS Adam Speechly (Speechly wen met 1ste rondte TKO)...En toe was dit die een waarvoor ons ge wag het Garreth McLellan VS Warren Allison..Dit is nog nie ge confirm nie, Maar my neef gaan dalk moet opsit teen Garreth McLellan by EFC 04...Garreth is die fan favourite, as die bra op die screen kom fokken cheer almal en al die girls word nat...Hy doen die hele op en af spring en skreeu, en tanne wys ding en n gewone mens sal homself bekak vir dit, en alhoewel ek n merk in my spider man onnie ge los het, was my neef kalm soos n dagga walm...Ek sien heavy uit na EFC 04....Garreth het Warren ge bliksem, maar dit was duidelik van die pre fight interviews dat Warren nie prepared was nie..(Garreth wen met n 1ste rondte TKO)

imageFight no 12 was Costa Ioannou VS Brendon Katz, en dit was ook n humdinger!! Hulle het mekaar faktap ge bliksem en ge stoei vir 3 rondtes en op die einde het Costa die fight gevat op punte...En dit smaak my die hele griekeland was daar want fok!! toe hulle die wenner aan kondig was dit net griekse vlae en feta kaas...Toe was dit n heavyweight fight tussen Bernardo Mikixi en Jake Els...Mikixi is so fokken reuse duikpak van die Congo, en Els is chomma van brakpan wat ouens by die pub bliksem vir fun...Mikixi het Jake ge boelie van die begin af en wen die fight met n TKO n paar sekondes in...Toe was dit die grootte.

Leo Gloss VS Wentzel Nel vir die lightweight tiet-el, altwee van hulle was undefeated voor die fight en almal het n bomber verwag...Die fight het begin en nie een van hulle wou iets doen nie, hulle het met mekaar ge dans, en die mense het begin booooo!! Dit was fokken dissapointing gewees, 2 sekondes voor die einde van die eerste rondte dink ek by myself.."Ag nee fok, hierdie is sommer n klomp kak"...en toe...WAPPA!!!!!!!!! Een punch my blare!!! een fokken punch!!!! en daar le Leo Gloss...Dit klank van Nel se vuis wat land op Gloss se gesig is iets wat ek nie kan beskryf nie, In die woorde van Tiaan Stootwagen..."Astronomies"...En met daai een poesklap is Wentzel Nel die EFC Lightweight champ.

 

DANS DANS DANS

Random Kak

Jack Parow die fokken legend se nuwe music vid saam Francios van Coke, Dis nou nie baby chocolates nie (Dankie fok!!) Dis net straight up legend kwadraat!!

Page 6 of 13

BSW Radio 3

Nuwe Goed

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 3 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Spook Poll

Boorgatspook is nie n SA Blog Award finalist nie, want:






Results

Teken Aan

Innie Winkel

Bj Hero
Bj Hero
R120.00
Bors Broek - Dikkes
Bors Broek - Dikkes
R120.00

Ads en stuff

ad
    image