Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE
Amor - Die porno
So checkit, n company met die naam Vaxispace Produksies het besluit om n eg suid afrikaanse naai fliek te maak. Die stukkie goud gaan oor n getroude paartjie wie se lewens uitmekaar geskeur word nadat die man verfilm is terwyl hy n stripper ge saag het...Dan word die man ge blackmail met die tape van hom wat die stripper se olie check, maar hy betaal nie, dan maak die tape sy pad na die media toe en die story maak headlines...Dis die plot...once!! Vaxispace reken die bloue het fokkol te doen met Joost van der westuizen se scandal waar hy n ge film was terwyl hy n stripper se olie gecheck het, en daarna ge blackmail was en nie betaal het nie, en sodoende sy naai tape in die media in gegaan het en headlines gemaak het nie..Notafok!!! Dis pure coincidence!!...OH en die movie se naam is.......Wag vir dit......Amor.......Nee kyk!!!
Ons by boorgatspook het mos konneksions in die ondergrond wereld van zaber films en het n exclusive copy van die movie gekry om te kyk, en ons het besluit om julle, ons lesers die inside scoop te gee...Hier kom dit:
Die movie begin waar ons hoof "akteur" Joost Esterhuizen saam met sy vrou Shamor in n kar ry en saam sing na lirieke van n Koert Darren song wat op die radio speel..Hulle is so gelukkig saam...Ek het die fast forward knoppie ge druk......Ewe skielik is in n dodgy Formula 1 hotel kamer waar Joost Esterhuizen draks uit n warm blonde kat se hol uit schnaaf...Sy haal toe haar bra af en toe ek nipple sien toe is ek klaar...Ek het n sigaret aan gesteek en gaan slaap....
Ek sal maar die movie so stuk vir stuk moet review julle ouens....Ons dik gatte naai mos nie.....
PRRRRRRRRRRRRREEU!!!!!

Movie Trailers
Die vuvzela
Ek lees oral op die net van mense wat die vuvzela haat, en orals post hulle allerande faktap goed oor dit...Maar hierdie is nogal snaaks
Sokker tiete deel 1
So die hele wereld is mos nou in suid afrika vir die sokker, en hier is vir julle n paar warm katte wat julle sal kan uit nooi vir n romantiese komedie en popcorn as julle na die matches toe gaan...Ek koop more my kaartjies vir n holland game.....tjo!!! Klik lees meer vir meer
Mortal Kombat 2010
As julle soos ons is en as kind al jou sakgeld by spiro se kafee uit gejol het op wonder boy. sal julle no doubt stories he van die eerste keer toe julle Mortal Kombat gespeel het nie...Daar was een of twee MK movies wat oraait was, Maar hierdie een lyk be fokken most...Tsek
More Articles...
Page 3 of 13




