Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE
Battlefield 3
Random Kak
Ons laaik mos van goeie skietings speel op ons xbokse, en maters...Die skieter van alle skieters kom Oktober uit...Battlefield 3...As hierdie videos jou nie nat maak nie...is jy faktap
Skiet n krummel (0 Krummels)
Twilight fans??
Random Kak
Nou ja, hier is die twilight fans...Almal van hulle is so faktap soos die tabbie....Thanks izismile
EFC Africa 09 Teaser
Random Kak
Soos julle weet is ek groot op MMA, en ons eie "UFC" hier is S.A...EFC AFRICA is besig om groter en groter te word...Die manne sit shows op wat skrik vir fokkol..Op die laaste EFC AFRICA was daar 3 title fights gewees, en EFC AFRICA 09 is die eerste keer wat Norman "Chef" Wessels sy heavyweight belt moet verdedig...En dit teen n fokken monster van n mens....Ruan "Fangz" Potts...Die bra kan slat!!!
Driebal speel
Random Kak
As julle al ooit ge wonder het of dit gay is as n bra se balsak teen joune skuur....Wel..As dit in n driebal gebeur.....fokkol!!!!
Slapgat
Random Kak
Hello maats, So checkit...Hier het vir te lank absoluut fokkol gebeur op ons ou tuiste...n man raak besig met belangriker dinge in die lewe as poes praat en mense entertain op die interwebz...Maar dis fokken skandelik wat hier aangaan...Ek weet....So ek sal probeer om elke nou en dan as ek my grootmens hoed afhaal weer vir julle n ietsie of twee kom plak hier....Vir nou...Rampage Jackson, die wereld se kakste bodyguard
More Articles...
Page 1 of 20





