Maandag Sep 06

Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE

Jou klein bliksem!!

Random Kak

Ons doen mos graag dienste vir die publiek, en hiermee wil ons net al die warm tannies daar buite waarsku teen die laaitie met sy nokia wat fotos van hulle kwassies in die spar neem as hulle buk by die tampon rakkies....Kyk wyd tannies!!!

 

Ai jirre ou Bees

Random Kak

Nou ja hier sit ek in twee minds oor hierdie hele Bees Roux ding... Ja die bra het daai spietkop dood ge bliksem en in die teerpad in ge pile drive soos Jake the snake...Ja die bra het gaan tiet en kwas kyk, en homself motherless gesuip n dag voor hy `n rugby game gehad het om te speel... So ja, hy het baie dinge verkeerd gedoen en homself in die situasie gesit waar hy in was...MAAR!!!! Hoekom is hy nie on the spot ge arresteer toe hulle om afgetrek het nie, en waar was die ander twee duikpak spietkops toe hierdie hele ding gebeur het...Ek sal jou fokken se waar!!! By Micky Dee's besig om n early brekfis op te tel met die Bees se Virgin money BLING kaart


Eerlikwaar, as ek wakker word en hier sit n vreemde persoon in my kar by die stuurwiel, sal ek presies dieselfde doen...Dis die society waarin ons lewe my bras...Ons is al so ingestel om ons self en ons besittings te beskerm teen die fokken krims, dat ons sal skop slat of skiet in n oogwink...Dis n fokkop, en ou Bees het kak aan gejaag...Finish en klaar...
Maar nou wil elke fokken spietkop en sy ancestors revenge neem, hulle wil hom nou "haunt" tot hy die waarheid vertel...Gaan spak op news 24... HIER

En dan sal die dooie spietkop se broer nogal in die hof skree "You fucking dog!! Im going to kill your mother"...Terwyl ek elke dag lees van kinders wat in die hof getuig oor een of ander fokken gemors wat by sy huis ingekom het terwyl hulle probeer slaap het, en sy pa of ma dood gemaak het, en met n selfoon weg gekom het.. Ek het probeer om hierdie post humoristies te maak, maar die bottom line is, Dis poes wat gebeur in hierdie land van ons my bras, alles is n fokkop!


Dit gese, moet ek net se...Ek voel kak vir die family wat iemand verloor het, en terselfde tyd voel ek kak vir Bees Roux....Hy het sy lewe weg gepoes vir een aand se tieties kyk

Zak in jou gatsak

Random Kak

Die world cup is verby, Die land strike in sy ma se moer in, jou girlfriend spyker jou beste vriend, en jy sit met 300 vuvuzelas wat jy nie kon swaai aan die uitlanders nie.
Nou hoor ek jou se, "Stinkvinger wat op aarde gaan ek met al hierdie vuvzelas doen?"
Nou maar raait, ek is mos n goeie mens en help graag, toe spoor ek vir jou hierdie bad boy op..

WWW.WOZELA.CO.ZA

Hierdie etters daag jou uit om met n fokken spif idee op te kom oor wat om te doen met jou vuvuzela, na jy hom klaar geblaas het en agter gekom het dat dit net fokken geraas maak.
En as jy met die beste idee opkom skiet hulle jou lekker zak ook, so kom nou...Sit daai dink kepsies op en hou op slapgat wees
Blaas daai vuvzela, doen dit vir mandela!!!

Bloopers - BSW Nuus 3

Random Kak

Nou jaaaa maatjies, Giel is terug van egipteland af..en hyt sommer dadelik in ge spring om BSW nuus 3 se bloopers vir julle te bou en aaploud....GENIET HOM!!

Lekker dag vir jou

Random Kak

 Ons hou mos van tattoos

image

Page 1 of 13

BSW Radio 3

Nuwe Goed

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 1 week, 5 dae terug
  • Semi-Seerowe : Staalwol, Staalwol, skuur jou skurwe hol met Staalwol
  • Brineel : wat de fok gaan aan op die forum ek kry 700 emails elke dag
  • WitWarmBokki : Jo raad vi wat?
  • Poen : giel my raad is op,
  • Giel : Wat is op Poen
  • Poen : ek gee fokken op
  • Poen : kaserne aandag ...
  • Poen : haloooo
  • Poen : wat spook hierso
  • Poen : mirrag
  • WitWarmBokki : Aaitsa....."n studio nogals....Mooi man! Ek sal in spanning wag vi julle volgende ietsie! Smile
  • Giel : ...moet hom net gebruik
  • Giel : Ons het nou so te se ook 'n nice studio.
  • Giel : My editing skills is net so bietjie by die venster uit. Ek sukkel maar. Die floorwiz, haha, ja nee kyk. Dit was 'n makeshift boom mic gewees daai. Ons het darem nou 'n ordentlikke een.
  • WitWarmBokki : Giel, dit sal great wees! En dalk sal julle dan genoeg geld maak om 'n regte mic stand te koop en dan hoef julle ni di "floor wizz" te gebruik ni....lol
  • Giel : Bly jy het hom geniet WitWarmBokki!! Hopelik kan ons nou weer bietjie rigting kry en videos begin od die site gooi.
  • WitWarmBokki : Fan-Fokken-Tasties Manne!!!! Bloopers 3 is great! Smile Giel het jo vreeslik geniet...
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Spook Poll

Boorgatspook is nie n SA Blog Award finalist nie, want:






Results

Teken Aan

Innie Winkel

Bj Hero
Bj Hero
R120.00
Bors Broek - Dikkes
Bors Broek - Dikkes
R120.00

Ads en stuff

ad
    image