Saterdag Jul 31

Boorgatspook - BRING JOU SUSSIE

Bloopers - BSW Nuus 3

Random Kak

Nou jaaaa maatjies, Giel is terug van egipteland af..en hyt sommer dadelik in ge spring om BSW nuus 3 se bloopers vir julle te bou en aaploud....GENIET HOM!!

 

Lekker dag vir jou

Random Kak

 Ons hou mos van tattoos

image

Terug in tyd

Random Kak

So checkit!! Ek het op n klomp ou kak afgekom op my peester wat ek met julle wil deel...Dis n hele paar so ek gaan hulle opdeel in n paar posts...Onthou julle hierdie kak?? Ek voel sommer weer lus om my snot te eet en my peanut butter zams te dip in my coke





Knop in die keel

Random Kak

Hierdie het my fokken goosebumps gegee

BSW Radio 3

Random Kak

Klik daai player daar regs bo en treat jou oor kwet!!
Jy weet jy wil

Page 1 of 12

BSW Radio 3

Nuwe Goed

Skreeu Kassie

Laaste Boodskap: 20 ure, 5 minute terug
  • Stinkvinger : BSW NUUS 3 BLOOPERS....BOOM BITCHES!!!!
  • boggom : nou waa's die fokken nuwe girls?
  • Poen : Dr daisy baie het gese dit was nogal goed... ek kon net nie die goed raaksien nie ...
  • Dr.Daisy : Ek dink, Poen, dit was eintlik die punt van doe movie
  • Poen : thanks bra, nogals nie te kak nie, Ek het sondag aand eers District 9 gekyk maar vir my was dit 'n pot kak...
  • Stinkvinger : Daarsy!!! Hy sal nou speel
  • Stinkvinger : FOK FIFA!!! Check hierie move.
  • Poen : hey stink, die fokken fifa video is geblok bra, fok die sokker wys tiete !!!!
  • Wielas : Hoe sien ons die fliek?
  • Poen : ek het al stink, 2 keer, julle mag maar
  • Stinkvinger : BSW Radio 3 is op julle...Luister hom maar
  • Poen : More more spokies... wat gaan hier aan dt hier niks aangaan nie?
  • Stooge : goeie dag Smile
  • phillip FIRE : awe mense
  • J-Blow : Giel.... lyk my die mense is meer geinterreseerd in sokker as die spook site!
  • Giel : Enige iemand wat op webwerf rond sluip?
  • Giel : Giel lewendig hier van Tanzania af.
  • tazz : awe aka
  • Poen : want hy is 'n po... lisiman
  • J-Blow : Lig ons in poen.... waarom?
  • Poen : hoekom het noddy 'n klokkie op sy hoed?
  • Dr.Daisy : Wahahaha, ek sit reg langs jou noddy!
  • J-Blow : Hi... Goed om jou weer te sien...
  • Dr.Daisy : HALLOOOO HOELIGANS!
  • J-Blow : Stink... Ek kan glad nie die fotos sien wat jy laai nie.... is die probleem by my of by julle? Sad
  • Stinkvinger : Ons sal sien
  • Stinkvinger : Telkom se hulle het my internet masjien by die huis re gemaak
  • J-Blow : Poen, ek sal my kamera saam neem... hou my FB dop vir fotos, ek dink ek sal die designated driver wees vir die aand, dan kan Daisy lekker uithak! Jy dink ek neem mooi sonsondergang fototjie's wag tot jy dronk fotos van Daisy sien... Smile
  • Poen : ai ... julle gaan lekker speel daar... dr daisy ... mooi mans het klaar boyfriends ...
  • WitWarmBokki : U Go Girls......!!! Geniet dit mar wees veilig!
Grou deur die argiewe

Net mense met spookname mag krummel skiet. Kry joune nou!!

Spook Poll

Die sokker wereld beker was






Results

Teken Aan

Innie Winkel

Bj Hero
Bj Hero
R120.00
Bors Broek - Dikkes
Bors Broek - Dikkes
R120.00

Ads en stuff

ad
    image